Sport

Tawwe tienies stoei teen mekaar en die koue op Ermelo

Die koue was geen afskrikmiddel vir dié tawwe tienies nie, en nadat daar volkome opgewarm is, was die stoeiers reg om kragte te meet.

ERMELO – Jong stoeiers het in ’n volgepakte Ella de Bruynsaal met mekaar kragte gemeet gedurende die MSV- en Pumatjie-toernooi.

Die koue was geen afskrikmiddel vir dié tawwe tienies nie, en nadat daar volkome opgewarm is, was die stoeiers reg om kragte te meet.

SIEN OOK: GALERY – Koue kry geen vashouplek aan jong stoeiers in Ermelo nie

Foto: Ⓒ Wayne van der Walt.

Ouers en afrigters het bankvas agter hul seuns- en dogters gestaan en met tye was dit ook nodig om batterye te herlaai met heerlike verversings wat te koop was.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button