Sport
JJ-netbalspanne trotseer Standerton
Ten spyte van die gure weer het die netbalspanne van Laerskool JJ van der Merwe op 15 April met Laerskool Standerton se spanne meegeding!

Laerskool JJ van der Merwe se netbalspanne het op 15 April Laerskool Standerton in ysige koue weer aangevat.
Die ligawedstryde het op JJ se netbalbane plaasgevind.

Sien al die foto’s: HIER
Die uitslae van die dag was: (JJ se uitslae eerste)
- o. 10A: 8-8
- o. 10B: 5-4
- o. 10C: 0-10 (vriendskaplike wedstryd teen Standerton o. 10B)
- o. 11A: 9-12
- o. 11B: 9-4
- o. 11C: 3-6 (vriendskaplike wedstryd teen Standerton o. 11B)
- o. 12A: 9-15
- o. 12B: 14-6
- o. 12C: 5-11 (vriendskaplike wedstryd teen Standerton o. 12B)
- o. 13A: 6-10
- o. 13B: 9-20.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



