Sport

Ermelo en Curro Secunda se hokkiespanne eindig gelykop

Op 7 Mei het die eerste seunshokkiespan van Hoërskool Ermelo 'n opwindende wedstryd teen Curro Secunda gespeel, wat gelykop geïndig het.

Die eerste seunshokkiespan van Hoërskool Ermelo het op 7 Mei Curro Secunda in ’n opwindende wedstryd wat op EHS se eie Astrobane plaasgevind het, aangedurf.

Die tuisspan het ’n sterk begin gehad en ’n voorsprong van 2-0 opgebou.

Mpilo Mbembe van Hoërskool Ermelo skiet die bal na sy spanmaat. Foto’s | René Joubert

Sien al die foto’s: HIER

Curro Secunda het egter vasgebyt en daarin geslaag om die telling gelykop te maak.

Na ’n spannende tweede helfte, het die stryd 2-2 geëindig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button