Sport

Ermelo-stoeiers gereed vir SA Kampioenskap

Verskeie stoeiers van Ermelo Stoeiklub is gekies om Mpumalanga op 2 en 3 Oktober by die SA Kampioenskap te verteenwoordig.

Stoeiers van die Ermelo Stoeiklub is gekies om Mpumalanga by die SA Stoeikampioenskap te verteenwoordig.

Die kampioenskap vind op 2 en 3 Oktober in Kaapstad plaas.

Die volgende stoeiers is in verskillende ouderdomsgroepe vir die Mpumalanga-span gekies:

In die o. 9-groep is Ruan Marais en Zion Leonard gekies.

Llewellyn Strydom gaan in die o. 10-groep deelneem.

Die o. 11-groep word deur Luke Anderson en Wian van Zyl verteenwoordig.

In die o. 13-groep is David de Wet, Gilliaume Strydom en Phillip van Dijk gekies.

Kyle Breytenbach, Owen Jevon en Lohan van Niekerk sal in die o. 15-groep deelneem.

AJ van Niekerk is gekies om in die o. 20-groep te stoei.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button