Local sport
Mini-spelers wys groot karakter by NG Moedergemeente basaar op Ermelo
Jong rugby- en netbalspelers sorg vir opwinding tydens NG Moedergemeente se Ermelo basaar sportdag.
ERMELO – Jong rugby- en netbalspelers het die kollig gesteel tydens die NG Moedergemeente se jaarlikse basaar op 9 Mei, waar sport, kos en gesinsvermaak saamgesmelt het in ’n gewilde gemeenskapsgeleentheid.
Die sportdag het groot belangstelling gelok met Laerskool JJ van der Merwe se rammetjie-rugby en mini-netbal wat vroeg reeds die toon aangegee het.

Sien meer foto’s: HIER

Spelers het hul vaardighede op die veld gewys, terwyl ouers luidkeels van die kantlyn af ondersteun het.
Sien die volledige berig in vandeesweek se gedrukte weergawe van die Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



