Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Blou Golf tref teenstanders
Die Blou Golf het weereens nie teleurgestel nie.
-
Onnie hou lyf ‘bedelaar’
Hy het die Liggies belowe dat hy by die verkeerslig naby die skool sal staan en vir hulle geld insamel…
-
Ligbron en Hoërskool Volksrust meet kragte
Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Volksrust het mekaar Saterdag in Rugby en Hokkie ligawedstryde aangedurf.
-
Liggies wys hulle het veggees vir eindstryd
Ligbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne is goed verteenwoordig in Superreeks eindstryd.
-
Ligbron kies bekwame SBR
Bekwame span ouers gekies om op Ligbron Akademie vir Tegnologie se Beheerliggaam te dien.
-
Ligbron sit Superreeks voort
Ligbron Akamemie vir Tegnologie het die afgelope naweek teen Hoërskool Bergsig op Rustenburg te staan gekom in die wintersport Superreeks.





