NewsSchools

Impak-leerlinge woeker in kombuis

Die leerlinge het sertifikate van Anchor Yeast ontvang vir die geleentheid.

Die Graad 10 en 11 Gasvryheidstudie-leerlinge van Impak Baanbreker Onderwys is genooi om ‘n basiese broodbakkursus by te woon by Loafing Around Baking & Cooking School. Die leerlinge was al vroegoggend opgewonde oor die geleentheid.

Hulle baie geleer van gisgebak en het verskeie produkte self gebak soos brode, broodrolletjies en pizza. Na afloop van die kursus is hulle met baie entoesiasme terug huis toe om verder te gaan bak.

Die leerlinge het sertifikate van Anchor Yeast ontvang vir die geleentheid.

“Geluk met die mooi produkte wat julle gebak het, Impak is trots op julle,”sê Marietjie Smit van Impak.

Verwante artikel:

• Tuisonderig-leerlinge vaar uitstekend

• Onwettige bedrywighede of ‘n uitkoms?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button