Hoërskool Bastion spog met twee leerders wat na afloop van die netbal- en hokkieproewe in die Suid-Gautengspan opgeneem is.
Thelma Ncgake is in die o.18-netbalspan opgeneem wat tydens die komende skoolvakansie aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem.

Palesa Moabelo is in die o.18C-hokkiespan opgeneem en gaan aan verskeie toernooie in die skoolvakansie deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
