School sportSport

Noordskool-krieketspelers ontvang pette

Noordskool is gereed om hul mededingers aan te durf, en hul spanne is klaar gevul met ervare spelers.

Die skolekrieketseisoen het onlangs begin, en skole regoor Gauteng berei ernstig voor vir hul eerste toernooi. Noordskool is gereed om hul mededingers aan te durf, en hul spanne is klaar gevul met ervare spelers.

Die krieketseuns het onlangs hul Gauteng-Wes pette ontvang, en is ingesluit in die o.9-, o.10- en o.11-spanne.

Noordskool se krieketafrigter, Hannes Longland is ook aangewys kies as Gauteng-Wes se o.10-afrigter vir die seisoen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button