Laerskool Protearif
-
Klein houe, groot pret vir Proties
Son, spel en saamkuier: Protearif se gholfdag bied pret en fondsinsameling.
-
Proties tweede in Superliga
Proties is as die naaswenners van die Superliga in hokkie gekroon.
-
Proties se o11A-hokkiebokkies is kampioene!
Laerskool Protearif se o11A-hokkiedogters is as die Wes-Gauteng ligawenners gekroon.
-
Proties se are vloei kultuur!
Twaalf Proties-leerders het onlangs aan die Segerona Arts and Culture Eisteddfod deelgeneem en nie teleurgestel nie.
-
Proties se krieketsterre skyn helder in liga
Laerskool Protearif spog met hul krieketprestasies en nuwe rekord.
-
Proties-atlete blom waar hulle geplant is
Die trots loop oor by Laerskool Protearif nadat talle atlete die skool en dorp se naam hoog gehou het die…
-
Proties weet wat hulle wil hê in 2024
Laerskool Protearif se leerders vertel waarom hulle opgewonde vir 2024 is.
-
Proties leerders wil meer as net geskenke hê – hulle wil glimlagte deel
Laerskool Protearif se leerders oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
-
Proties blom van die trots
Talle eretoekennings is aan ‘n hele klomp Proties oorhandig tydens hul prestige-aand.








