Laerskool Protearif
-
Proties se toneelsterre skitter op die verhoog
Van brontoekennings tot 'n gesogte individuele titel – Proties se toneelgroepe het rede om trots te wees.
-
6 Proties gekies vir D2-hokkiespanne
Die harde werk en toewyding van ses Laerskool Protearif-leerders het vrugte afgewerp nadat hulle vir D2-hokkiespanne gekies is.
-
Proties se musiekfees lok duisende
Laerskool Protearif se tweede Protea Musiekfees het groot skares, kindervermaak en sterk gemeenskapsondersteuning gelok, met planne om die geleentheid volgende…
-
Jong leiers neem die voortou by Protearif
Laerskool Protearif het hul nuwe graad 7-leiers gekies, en hulle is reg om hul skool trots te maak.
-
Proties se graad een-leerders blom op hul eerste dag
Laerskool Protearif het vanjaar se graad een-leerders op hul eerste dag in laerskool hartlik verwelkom.
-
Proties-leerders spog met hul kultuur-talente
Met 36 inskrywings het Proties-leerders hul talent in sang, dans, kuns en meer by die Segarona Eisteddfod ten toon gestel.
-
Proties maak golwe met hul krieketkolwe
Laerskool Protearif spog met vyf talentvolle spelers wat hul plek in verskeie streekspanne losgeslaan het.
-
Eerste Proteafees laat die publiek sing en spring
Laerskool Protearif se heel eerste Proteafees het amper 1 500 voete op hul gronde gesien, met van die grootste name…
-
Klein houe, groot pret vir Proties
Son, spel en saamkuier: Protearif se gholfdag bied pret en fondsinsameling.
-
Proties tweede in Superliga
Proties is as die naaswenners van die Superliga in hokkie gekroon.
-
Proties se o11A-hokkiebokkies is kampioene!
Laerskool Protearif se o11A-hokkiedogters is as die Wes-Gauteng ligawenners gekroon.
-
Proties se are vloei kultuur!
Twaalf Proties-leerders het onlangs aan die Segerona Arts and Culture Eisteddfod deelgeneem en nie teleurgestel nie.











