EntertainmentLifestyle
Wen kaartjies na Riana Nel optrede
Vyf gelukkige lesers kan elk 'n dubbelkaartjie wen.

Die Afrikaanse sanger Riana Nel tree hierdie komende Saterdag, 12 Oktober by The Park geleƫ by Key West winkelsentrum, op.
Key West bestuur en looklocal gee vyf gelukkige lesers die kans op elk ‘n dubbelkaartjie te wen na Riana se optrede.
Kaartjies is ook beskikbaar teen R20 per persoon by kaartjie tafels oorkant Game, Pick n Pay, Woolworths en by die sentrumbestuur.
Pak vir jou ‘n heerlike piekniekmandjie of ondersteun die restaurante in die sentrum.
Hoe kan jy wen?
Epos jou besonderhede (naam en kontaknommer) na wrcompetitions@caxton.co.za.
Wenners sal teen Vrydag, 11 Oktober telefonies in kennis gestel word.
