School sportSport
Larries se krieketspelers geniet wedstryde
Laerskool Tzaneen se krieketspelers het onlangs verskeie wedstryde tydens ‘n streekstoernooi gespeel. Conrad Venter is opgeneem in die o/13-Limpopospan.

Willem Lombard, Rijas Patel en Willem Mostert is opgeneem in die o/12- Letabaspan en Duan Möller en Lian Koekemoer is opgeneem in die o/12-Letaba-uitnodigingspan.
Janpieter Botha en Jacques Rossouw was afrigters van die o/12-Letaba-uitnodigingspan. Weirich Vorster, Jenil Gandhi en AD Nolte is opgeneem in die o/11-Letabaspan en Ulrich Goosen en Daniel Smith is opgeneem in die o/11 Letaba uitnodigingspan.
Lees ook: Meet the top orators from Tzaneen Primary School
Die o/12-streekstoernooi het op Tzaneen vanaf 4-5 Desember plaasgevind. Letaba wen al hulle groepwedstryde en wen in die finaal teen Streek 1. Die Letaba o/12-span is dus die streekwenners.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.