AdvertorialLocal newsSponsored

SPONSORED | Office of the City Manager/Kantoor van die Stadsbestuurder

Notice of the adoption of the Barberton and KaBokweni Local Spatial Development Frameworks (2023) for the City Of Mbombela. / Kennisgewing van die aanneming van die Barberton en KaBokweni Plaaslike Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerke (2023) vir die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit.

Notice is hereby given in terms of Section 20(1) of the Spatial Planning and Land Use Management Act 16 of 2013, read with Section 11(2) of the City of Mbombela’s (CoM) Spatial Planning and Land Use Management By-law of 2019, that the municipality, at its ordinary council meeting held on December 14, 2023, has adopted the Barberton and KaBokweni Local Spatial Development Frameworks of 2023, by way of Resolutions A(8) and A(7) respectively.

The CoM developed these frameworks through the preparation of Barberton and KaBokweni precinct plans. A public participation process was undertaken over a period of 60 days. These plans to set out a vision for future development trajectory by establishing a planning and management framework that guides development and land use change and aims to accomplish social, economic and environmental objectives.

The proposals of the Barberton and KaBokweni precinct plans will inform the entire development of these precincts in terms of medium- to long-term strategic interventions required to promote the development of spatially and economically integrated precincts that are attractive, efficient, convenient, safe and effectively managed.

For further enquiries, contact Bonginkosi Ntuli on 013 759 2312, or Zwotea Mamali on 013 759 9379.

Hiermee gee die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit kennis dat dit in terme van die bepalings van Artikel 20(1) van die Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuurswet 16 van 2013, saam met Gedeelte 11(2) van die Stad Mbombela se Ruimtelike Beplanning en Grondgebruik Bywet van 2019, die Barberton en KaBokweni Plaaslike Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerke van 2023 in gevolge regulasie A(8) en A(7), onderskeidelik, tydens die algemene raadsvergadering wat op 14 Desember 2023 gehou is, aangeneem het.

Die ontwikkeling van die munisipaliteit se ontwikkelingsraamwerk is volgens die Barberton- en KaBokweni-gebiedsplanne, asook die afgehandelde publieke kommentaarproses van 60 dae, bepaal. Hierdie gebiedsplanne is die uiteensetting vir toekomstige ontwikkellingsraamwerke deur die bepaling van beplannings- en bestuursraamwerke, wat ontwikkeling en grondgebruikverandering bepaal. Die doel is om sosiale, ekonomiese en omgewingsdoelwitte te bereik. Die voorstellings van dié gebiedsplanne bepaal die algehele ontwikkeling van die gebied in terme van medium- en langtermyn strategiese besluitnemings, wat nodig is om die ontwikkeling van ruimtelike en ekonomiese geïntegreerde gebiede aanloklik, doeltreffend, gerieflik en veilig te bestuur.

Vir verdere navrae, kontak Bonginkosi Ntuli by 013 759 2312, of Zwotea Mamali by 013 759 9379.

Back to top button