Een persoon oorlede na bus met skoliere onderweg van Steelpoort na Middelburg omslaan
'n Skoolbus wat kinders van Steelpoort na Middelburg vervoer het, het naby Laersdrift omgeslaan.

Daar word verneem dat een kind oorlede is en die res erg getraumatiseerd.
Nooddienste is tans op die toneel asook verskeie ouers van die kinders wat in die ongeluk betrokke was.

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur [email protected]
