Video: Lewenslank vir moordenaars
Die moordenaars van Sarel Janse van Rensburg is Donderdag tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Mnr. Janse van Rensburg is op 18 September 2014 op die plaas Froggy Pond in die Tonteldoos omgewing vermoor.

Regter Andries Lampbrechts het aan Papiki Mokwena en Eric Mthombeni gesê dat daar nie omstandighede bestaan wat hom noop om af te wyk van die voorgeskrewe vonnis nie.
Hy het plaasaanvalle gedefinieer as aanvalle op mense, wit of swart, wat op plase bly en dikwels nie terug kan baklei nie.
Video: Skuldig vir moord ‘mooi mens’
Bejaarde slagoffer van plaasmoord
Aangerand en verkrag in plaasaanval
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
