
Nog honde is die week vergiftig en nog motorfietse gesteel.
Twee motorfietse wat gisteraand in Wag ’n Bietjiestraat in Kanonkop gesteel is, is so pas teruggevind op Hoërskool Middelburg se plaas.

Lees ook:
Dominee se geliefde hond vergiftig
Rowers probeer motorfiets steel
Motorfietse in Mosambiek gekry
Honderde gesteelde motorfietse in Mosambiek
Daleen Naude is op die toneel en sal later meer inligting daaroor verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
