Crime

Nuusflits: Lyk tussen riete gekry

’n Man se lyk is vanoggend tussen die riete by die Dennesig dammetjies, aan Kanonkop se kant, gevind.

Daar is reeds bespiegelings dat hy moontlik geskiet is.

Ds. Nico Swart (leraar van die AP Kerk) was sowat 10 minute gelede op die toneel en het gesê dat hy omstreeks 02:15 vanoggend skote gehoor het.

Lees: Mosambieker met gif in Dennesig dammetjie gekry

Hy is na buite waar hy gesien het dat beide hy en sy buurman se hekke van die spoor afgetel is.

Lees opvolg storie hier: Lyk tussen die riete is ‘n Mosambieker

Hy het die inligting aan die polisie op die toneel gegee en hulle het hom bedank en gesê dat dit moontlik met die ondersoek kan help.

Lees: Hou vas jou matras, daars ‘n bobbejaan in jou erf

Ds. Swart bly naby die dammetjies.

Dit is tans nog nie seker wat die persoon se dood veroorsaak het nie.

Die omgewing word die afgelope paar maande geteister deur misdaad.

Lees: Misdaad floreer terwyl magstryd woed

Ander nuus:

Huis van gruwels – Ouers wat eet terwyl kinders honger moet toekyk, bly in aanhouding

Eskom power cuts the whole town

Weather for the week

Want breaking news on the go?

Add us on WhatsApp. Save the number 072 248 3855 on your phone and send a WhatsApp message with the words “Add me” to receive news broadcasts.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button