VIDEO & FOTO’s: Só lyk moordtoneel
Só het die moordtoneel gister gelyk by die Dennesig dammetjies.

Die liggaam van ’n man, wat na alle waarskynlikheid in die vroeë oggendure geskiet is, is naby riete gevind.
Die grusame ontdekking is kort na 08:00 gemaak.
Vorige storie: Nuusflits – Lyk tussen die riete gekry

Vorige storie: Lyk tussen die riete is ’n Mosambieker

Lees: Mosambieker met gif in dammetjie gevang

Lees: Motorfietse in Mosambiek gekry

Lees: Honderde gesteelde motorfietse in Mosambiek

Ander nuus:
Huis van gruwels – Ouers wat eet terwyl kinders honger moet toekyk, bly in aanhouding
Eskom power cuts the whole town
Want breaking news on the go?
Add us on WhatsApp. Save the number 072 248 3855 on your phone and send a WhatsApp message with the words “Add me” to receive news broadcasts.
