Municipal

VIDEO: Ou reuse val een vir een

Dr. Kobus Terblanché was Dinsdag omgekrap omdat daar nie waarskuwingsborde was om aan te dui dat hulle besig is om daar te werk nie. “Die een boom het net tien treë voor my geval terwyl ek besig was om te draf. My hond het só groot geskrik dat hy skoon weggehardloop het! Hy het eers …

Dr. Kobus Terblanché was Dinsdag omgekrap omdat daar nie waarskuwingsborde was om aan te dui dat hulle besig is om daar te werk nie.

“Die een boom het net tien treë voor my geval terwyl ek besig was om te draf. My hond het só groot geskrik dat hy skoon weggehardloop het! Hy het eers later by die huis aangekom.”

• Mnr. Sampson Mtsweni (van die munisipaliteit) het ‘n wakende ogie gehou oor die gewerskaf deur die kontrakteurs van Working on Water.

Mnr. Mtsweni sê dat die bome, somige is meer as honderd jaar oud, geskenk sal word aan inwoners van plakkerskampe vir vuurmaakhout.

Sien Video hier:

• Die gemeenskap het erg kapsie aangeteken teen hierdie projek van Working on Water. Hulle het onlangs die meeste groot ou bome langs die Klein Olifantsrivier geringbas as deel van hul stryd teen uitheemse bome. Van die bome het nie heeltemal gevrek nie en selfs weer begin groei.

daleen@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button