Minette Harmse, wat as woordvoerder vir die familie opgetree het tydens sy verdwyning, kon nie verdere besonderhede gee nie behalwe om te sê dat hy “opgespoor en ongeskonde” is. Sy het die gemeenskap bedank vir almal se hulp en gebede.
Mnr. Taljaard is vanoggend (Woensdag) as vermis aangemeld toe hy nie by die werk opgedaag het nie.
Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.