NewsBreaking News

Video: Optog teen taal verloop sonder voorval

’n Kleuterskool het sy deure gesluit, besighede in die omgewing van HTS Middelburg was op gereedheidsgrondslag en by die skool self was beplanning tot op die letter uitgevoer, ter voorbereding van die ANC optog Maandagoggend.

Alhoewel die optog onder die ANC Jeugliga aangekondig is, was daar min jeugdiges teenwoordig.

ANC by HTS (LL ZN)

Dit was ook duidelik dat die optog teen die Afrikaanse taalbeleid van HTS Middelburg en Staatspresident C.R. Swart, min steun geniet het, want na twee ure is daar eers opgeruk.

Die optog het sonder voorval verloop.

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button