Opvolg: Dam nóg 14mm op!
Die Middelburgdam het om 15:00 op 33.89% gestaan, wat beteken dat hy nóg 14mm vanaf vanoggend 07:30 af gestyg het.

• Die dam het vanoggend op 33.8% gestaan, ’n styging van 296 mm vanaf gisteroggend, toe die dam op slegs 32.5% was.
Die skielike inloop by die dam kom vanaf EDE Farming waar dit gister in vier ure se tyd 135 mm gereën het.
Volgens damopsigter Neels Struwig lyk dit of die dam nou stabiliseer, aangesien daar nie vanaf ons opvanggebied (Hendrina) enige water gekom het nie.
“In die rivier hoër op gebeur nog niks.”
Lees ander nuus hier:
Water stroom oor keerwal by dam
Video: Damvlak styg na vier ure se stortreën op plaas
Video: Land grabs turns violent
Dit sous maar damvlak sak steeds
SAPS handle slithering pythons to uncover drugs
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
