
Damopsigter Neels Struwig sê alhoewel die res van die dorp net ’n paar druppels reën gehad het, het daar gisteraand omstreeks 19:30 skielik ’n buitjie reën oor die dam uitgesak wat 21mm in sy reënmeter gelaat het!
• Die dam het Maandagoggend op 32.5% gestaan, maar dit het dieselfde dag 135 mmm gereën by EDE Farming.
Volgens mnr. Struwig het hierdie reën binnne ’n uur ’n breë inloop na die Middelburgdam gemaak en het die damstand gister op 33.8% gestaan.
Die inloop is nog net effens. Mnr. Struwig sê ons eintlike opvanggebied is Hendrina “en benodig ons dam nog groot reën vanaf daardie area om ons dam vol te maak.
Elke druppel wat egter val, tel en is ons baie dankbaar vir die reën wat gisteraand oor die dam uitgesak het.”
Lees ander stories hier:
Water stroom oor keerwal by dam
Video: Damvlak styg na vier ure se stortreën op plaas
Video: Land grabs turns violent
Dit sous maar damvlak sak steeds
SAPS handle slithering pythons to uncover drugs
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!