News

VIDEO: Fratsvloede saai chaos op paaie

Oud-Middelburgers het gisteraand foto’s en videos gestuur van die geweldige reënstorms in Gauteng.

• Mnr. Marius Wolmarans (oud-leerling van Hoërskool Kanonkop) het foto’s en videos gestuur wat geneem is in verskeie areas waar fratsvloede voertuie tot stilstand gedwing het.

Van die fratsvloede het voertuie heeltemal van die paaie afgeruk en nasionale blaaie berig dat ten minste een persoon gesterf het.

Vlugte is ook vertraag.

Hierdie foto’s is geneem in Benoni, Boksburg, die N1 Suid hoofweg, die Linksfieldpad op die N3 naby Edenvale en die lughawe.

• Mnr. Jacques Griezel (oud-leerling van Hoërskool Middelburg) het foto’s gestuur wat in die Germiston omgewing en op pad lughawe toe geneem is.

Lees ander nuus hier:

Video: Baldadig in die reën

Motorist confronts bike thieves

Donald Trump VSA – president

Foto’s: Inloop uit lug gesien!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button