News

Video: Riekert ondersteun ons Springbokke!

Riekert Botha is een van die Springbokke se grootste ondersteuners!

Hy het tydens die onlangse wedstryd teen die Wallabies ’n video gemaak waar hy sy steun toesê aan die Springbokke en selfs ons Volkslied gesing het.

Hy hoop dat 2 000 mense na sy video sal kyk!

• Hy is net so ’n groot Super 16 rugbyfan en het in sy kleuterdae al besluit hy is ’n Blou Bul.

Dit sorg nogal vir groot drama waar pa Willem ’n Cheetah, boet Werner ’n Shark en sy ander broer ’n Stormer is! Ma Linda sê sy sit maar net op die ‘kantlyn’ en geniet die manne se stryery onder mekaar.

Lees ander stories hier:

Horrific accident claims life on R555

Video: Baldadig in die reën

Motorist confronts bike thieves

Donald Trump VSA – president

Foto’s: Inloop uit lug gesien!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button