News
Jannie laat ’n leemte agter
Jannie Brits (75) is as gevolg van komplikasies na ’n groot operasie, op 6 November oorlede. Sy passievolle meelewing laat ’n groot leemte in die lewens van sy vrou, Carrie, dogters Judie en Ruida, skoonseun Bill, vyf kleinkinders en talle vriende in en om Middelburg.
Sy roudiens sal Saterdag, 12 November om 10:00, uit die Nederduitse Hervormde Kerk Sentraal, plaasvind.
Indien iemand met die familie wil kontak maak kan hulle vir Ruida bel by 079 214 3975.
Lees ander stories hier:
Video: Riekert ondersteun ons Springbokke!
Horrific accident claims life on R555
Motorist confronts bike thieves
Foto’s: Inloop uit lug gesien!
Water stroom oor keerwal by dam
Video: Damvlak styg na vier ure se stortreën op plaas
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
