NewsUpdate
Roudiens vir Gert
’n Roudiens vir mnr. Gert van der Westhuizen word Dinsdag, om 14:00, uit die Corpus Christi Kerk op Middelburg gehou.
Mnr. Van der Westhuizen, oud-adjunkhoof van Hoërskool Middelburg, het homself Saterdag in Namibië geskiet.
•Die Middelburg Observer het intussen vasgestel op watter plaas die tragiese gebeure hulle afgespeel het. Lees meer in vandag se uitgawe en ’n huldeblyk geskryf deur Johann Gresse.
Lees vorige berig hier:
Bekende oud adjunkhoof neem eie lewe in Namibië
Lees meer nuus deur die Middelburg Observer gaan “Like” ook ons Facebook volg ons ook op Twitter en Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
