News
VIDEO: Inbreker dra geel reënjas
’n Inbreker, wat ’n goudgeel reënjas gedra het, het skootrekenaars en ander artikels uit ’n huis in SADCstraat gesteel.

Lees die volledige berig oor die inbraak en hoe ’n matriekleerling met speurvernuf een van die skootrekenaars teruggekry het, in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees meer nuus deur die Middelburg Observer gaan “Like” ook ons Facebook volg ons ook op Twitter en Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
