News
VIDEO: Laerskool Middelburg Kultuurfees
Laerskool Middelburg het gisteraand die gala-aand van hul Kultuurfees gehou.

’n Pragtige volblad met foto’s van die gala-aand sal in volgende week se Vrydag uitgawe (10 Maart) van die Middelburg Observer verskyn.
Lees meer nuus deur die Middelburg Observer gaan “Like” ook ons Facebook volg ons ook op Twitter en Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
