Voëls geslagbepaling hier gedoen
Veeartse sê dat daar nog geen gevalle van die gevreesde swam, Trichosporon asahii, onder Middelburgse papegaaie en ander eksotiese voëls aangemeld is, soos die huidige vlaag gevalle in die Wes-Kaap nie.
Simptome sluit onder meer in dat papegaaie ophou praat, onophoudelik nies, en vinnig gewig verloor.
Die swam groei op grond en kan op sade, water of stowwerigheid in die lug versprei.
Lees verwante stories hier:
Dorp deur likkewaan binnegeval
Noekie sit soos ryk man op sy Limo
(Waarskuwing – Nie vir sensitiewe kykers) – Luislang spoeg rooibok uit!
•Die jaarlikse voël geslagbepalingdag saam met dr. Chris Kingsley word vanjaar op 9 Maart, vanaf 08:00, by Amora Voëlpark gehou.
Besoek die Hoëveld Voëlklub se webstuiste of hulle Facebookblad.
Vir enige navrae, bel Coois Minnaar by 072 397 7917 of dr. Kingsley by 082 780 8043.
Lees meer nuus op die Middelburg Observer webwerf en gaan “Like” ook ons Facebook volg ons ook op Twitter en Instagram
