News

(Waarskuwing – Nie vir sensitiewe kykers) – Luislang spoeg rooibok uit!

’n Luislang van 3,9 m is deur op die plaas Vaalfontein, van mnr. Jaco Kotze, gevang waar hy ’n rooibok beetgekry het.

Die luislang het die rooibok uitgespoeg in ’n poging om vinniger weg te kom.

Mnr. Kotze sê dat hy nie verseker kan sê of dié luislang vroeër ook van sy rooibokke gavang het nie, maar dat daar af en toe rooibokke op sy plaas verdwyn.

Die Suid-Afrikaanse rotsluitslang is ’n bedreigde spesie.

’n Luislang is ’n nie-giftige slang, en een van Suidelike Afrika se grootste slange, met ’n gemiddelde lengte van drie tot vier meter, wat tot ses meter lank kan word in sekere areas.

Lees verwante storie hier: Slang in kantoor!

Lees meer nuus op die Middelburg Observer webwerf en gaan “Like” ook ons Facebook volg ons ook op  Twitter en Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Check Also
Close
Back to top button