News
Brian Clarke gearresteer vir aanranding, opsetlike saakbeskadiging
Brian Clarke, wat betrokke was by die bloedige hamergeveg langs die Klein Olifantsrivier ’n paar weke gelede, is Dinsdagmore omstreeks 02:00 weer gearresteer.
Hy is tans in aanhouding en sal weer op 16 Maart in die hof verskyn op klagtes van aanranding en opstelike saakbeskadiging.
’n Munisipale transformator is in die voorval in die vroeë oggendure voor Clarke se huis beskadig.
Die polisie wou nie verdere kommentaar lewe nie.
Lees vorige stories hier:
Video: Slagoffer sê hy gaan sake maak
Video: Verkeersman loop ook byna deur
VIDEO (Waarskuwing – Nie vir sensitiewe luisteraars) – Soos diere agtervolg hulle man
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
