News

Dam het gestabiliseer

Die Middelburgdamvlak het gestabiliseer.

Die damvlak staan steeds op 63.41% en as dit nie binne die volgende afsienbare tyd in ons opvanggebied, Hendrina, reën nie, gaan die dam binnekort begin sak.

• Daar word steeds ’n beroep op die gemeenskap gedoen om te hou by die waterbeperkings.

Lees meer nuus op die Middelburg Observer webwerf en gaan “Like” ook ons Facebook volg ons ook op  Twitter en Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button