NewsUpdate
Opvolg: Familie ‘gerus’ na Damian opwagting maak
Damian Marais wat sedert 7 Maart vermis was, is gevind.
Hy het Maandagaand sy opwagting by sy tannie, me. Sonja Spaumer, se huis in Aerorand gemaak nadat hy in eMalahleni by ’n nuwe meisie geskuil het.
Me. Spaumer sê Damian is glo deur die meisie se ma werk aangebied, en woon in ’n woonstel by hulle in die buurstad.
Hulle is egter steeds baie bekommerd oor die jongman van 24 jaar, wat ’n persoonlike trauma deur is.
Lees vorige storie hier:
Lees meer nuus op die Middelburg Observer webwerf en gaan “Like” ook ons Facebook volg ons ook op Twitter en Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
