News

Opvolg: Mans betaal hul rekening

Die twee jong mans wat Dinsdagaand by Lone Star Spur (Mall) geëet en gedrink het vir R983 en uitgeloop het sonder om te betaal, het vanoggend hul rekening gaan vereffen.

Hulle het 12 brandewyne tussen die twee van hulle gedrink, asook voor- en hoofgereg, waarop hulle uit is om te gaan rook en nie teruggekeer het nie.

Weet jy wie dié is?

Lone Star Spur het die videomateriaal van die mans, asook die bakkie waarmee hulle gery het, vir www.mobserver.co.za beskikbaar gestel en het die mans vanoggend kom betaal.

• Die mans werk in ’n ander dorp, maar hul familie is van Middelburg.

Lees vorige storie hier:

Weet jy wie die is?

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button