News
Video: Trok in drie geskeur in ongeluk
’n Trok het in drie gebreek na ’n ongeluk gisteraand in Mandela rylaan in die Industriële gebied.

Dit blyk dat die trok probeer uitswaai het vir ’n blou Mazda 323 naby Slegtkampstraat, maar steeds die voertuig getref en dit saamgesleep het. Die bestuurder van die Mazda is ernstig beseer.

Die trok het heeltemal beheer verloor, waarna dit deur ’n besigheid se palissade geploeg, omgeslaan en in drie stukke geskeur het.
• Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
