News
Classic Clash koors tref dorp
Die koors loop hoog op Middelburg vir Saterdag se Classic Clash wedstryd tussen die dorp se Rooi Bulle en sy ou vyand, Hoërskool Middelburg.

Die rooi tapyt word behoorlik uitgerol met ’n gala-aand, geesvang, uitstalling in die Mall en elke dag se tema.
Wie die wedstryd gaan wen sorg vir ’n vurige debat met die Rooi Bulle wat die laaste paar jaar baas was.
www.mobserver.co.za is elke dag deel van die pret met foto’s en videos.
Moet ook nie die week se spesiale bylae in die Middelburg Observer misloop nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
