NewsBreaking News
Video: Duisende liter water strate af
Duisende liter water is gemors nadat ’n waterpyp in Springbokstraat op Middelburg gebars het.
Die watermassa was so erg dat voertuie byna nie daardeur kon ry nie.
Oomblikke gelede het die water al honderde meters verder in Meyerstraat afgespoel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
