News

Klip beskadig wiel

’n Man was te laat om ’n toets te gaan skryf omdat sy wiel beskadig is weens ’n klip in die pad na gister se betogings in Meyerstraat.

Mnr. JB van der Merwe het vroegoggend gery om ’n toets te gaan skryf in eMalahleni.

In Meyerstraat het sy voertuig se wiel egter ’n groot klip getref.

Die betogers het dit gister in die pad gegooi.

Weens die skade aan die wiel en wielvelling, kon hy nie verder ry nie en was te laat om die toets te gaan skryf.

Breaking News: Cars stoned in Meyer street

(Photos) Update: Meyer street re-opened

Sy vriendin, Sandy-Lee du Toit is erg omgekrap. Nie net omdat hy die toets misgeloop het nie, maar ook weens die skade aan die wiel.

“Wie gaan pa staan vir daardie skade?” het sy vies gevra.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button