News
Video: Hier is ons klankfundi!
Vergeet alles wat jy al gehoor het van opgeboude bakkies en klank in jou voertuig!

Ontmoet Duane van Wyk, die jong man wat 147 desibels uit sy klanksisteem kon haal én boonop die oog vang met sy opgeboude bakkie.
Lees meer oor dié twintigjarige jong man wat die naweek verskeie trofeë gewen het by skoue in vandag se Middelburg Observer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
