News
Video: Ontmoet Kola, ‘Vet Let’ en ‘Sokkies’
Ontmoet Kola, Vet Let (eintlik Tequila) en Sokkies, die drie vrolike katte met die hartseer verhaal.

Hierdie drie pragtige katte se eienaar het hierdie week gesterf en word dringend gesoek na nuwe huise vir die diere.

Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer en as jy een van hulle wil hê, bel Mandie van der Ryst by 082 335 7964.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
