News
Video: Leeglêers by skool verjaag
As deel van ’n gesamentlike optrede deur die polisie en verkeer, is daar Vrydag ook toegeslaan in Laverstraat.

Leeglêers is verjaag en is daar beslag gelê op hul persoonlike artikels en beddegoed wat agter die muur naby Hoërskool Middelburg se hoofingang en voor die Nexbed Hotel se ingang tussen plante versteek was.
• Lees die volledige berig in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
