News

Weer nalatigheid by hospitaal beweer

Net ’n jaar nadat verskeie mense met ’n klasaksie teen die Middelburg Hospitaal begin is na beweerde nalatigheid, het ’n man Dinsdagaand in die Ongevalle van dié hospitaal gesterf.

Mnr. Elias Kabini se familie, asook kollegas van Alzu sê hulle glo hy kon die hartaanval oorleef het, as die personeel net gouer aan hom hulp verleen het.

Daar word bewerings gemaak dat daar meer as twee ure verloop het voordat die personeel ag geslaan het op hul pleidooie om hom te help.

Also read: Man dies in Hospital

Teen die tyd wat hulle hom wel na ’n kamer geneem het vir mediese behandeling, was dit te laat en is hy kort daarna dood verklaar.

• Lees die volledige storie in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

Also read: Horror ordeal at hospital – ‘They tied me to the bed!’

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button