News

Video: Ouetehuis vier verjaardag deur te gee

Die SAVF Tehuis van Bejaardes se bestuur, personeel en inwoners het besluit om ter viering van die tehuis se 59 ste verjaardag vandag eerder ’n verskil te maak as om partytjie te hou.

Hoërskool Middelburg se trekker het reg gestaan om hordes benodigdhede wat bymekaar gemaak is soos skoonmaak-artikels, kos, klere, breekware en selfs ’n wasmasjien te laai vir die SAVF se pleeghuis, Huis Njala.

Die tehuis het ook die seunskamer geborg en is die kamer vandag ook sommer voltooi. Die kamer staan kant en klaar vir die seuntjies om in te trek.

Huis Njala open eersdaags sy deure.

• ’n Meer volledige berig verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button