News
Foto’s: Met wapen in gesig geslaan
’n Egpaar is aanmekaar met ’n wapen in die gesig geslaan tydens ’n huisroof in Kanonkop.

Tydens dié roof is al die mense in die huis vasgemaak en op ’n dubbelbed laat lê.
Die man en vrou is ook met pepersproei in die gesig gespuit.

Die huis is in chaos agtergelaat.
• Lees die volledige storie en sien die foto’s in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees ook: Twee huisrowe laasnag
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
