News

VIDEO – Dennesig van Kleinbegin na spogskool soos min

Laerskool Dennesig is een van Middelburg se spogskole wat dié week in die Middelburg Observer se skolebylaag vertel wat presies dié dinamiese leerinstansie uniek maak.

Die week het die skool vir www.mobserver.co.za reg gestaan om te wys hoeveel pret en plesier die leerlinge van Graad R tot Graad 7 bied. Die skool spog ook met sy eie kleuterskool, Kleuterskool Kleinbegin.

Die skool se leuse is “Waar elke kind spesiaal is,” en in ’n reeks videos sal dié leuse lewe kry.
Kry jou uitgawe van die Middelburg Observer vandag!

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Hondjie in draadhok aangehou

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button