Van Staden langs Vaalrivier gearresteer
Die voormalige eiendomsagent, Annica van Staden, is by Die Barrage langs die Vaalrivier gearresteer.
Haar arrestasie volg nadat die polisie inligting ontvang het dat me. Van Staden in ‘n Mini Cooper in die omgewing gesien is. Van Staden is deur die Brackenfell polisiestasie asook die Piet Retief polisiestasie gesoek, nadat sy op beide plekke op borg vrygelaat is en daarna versuim het om weer in die hof te verskyn.
Lees ook: Lasbriewe vir Van Staden uitgereik
Sy word van diefstal,alternatiewelik bedrog, in die Kaap aangekla, terwyl sy in Piet Retief terregstaan op ‘n aanklag dat sy in besit van ‘n vervalsde identiteitsdokument was.
Lees meer oor Annica van Staden:
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
Former Middelburg estate agent behind bars in Cape Town
Mike Bolhuis: “Van Staden a super-crook”
Ander nuus:
Koeie wreed doodgetrap na veediewe hulle saam op waentjie druk
Ouetehuis besoeker was uit op parool
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
