News

VLU maak duisende maskers

As daar nood is, dan is die Vroue Landbou Unie dadelik eerste om te help!

Met die maskernood was dit ook nie anders nie.

Tussen die Kosmosstreek voorsitter, Alice de Beer, en Mpumalanga VLU president, Cindy Coetzee, is al die VLU-vroue in hul streke al vir twee weke besig om maskers te maak.

Dit het nou ook oorgespoel na ál die takke in die land, nadat hulle dit aan die SAVLU voorgelê het.

•Die afgelope twee weke is daar duisende maskers nie net in Middelburg soos by die Life Midmed Hospitaal se kindersaal en Middelburg Hospitaal nie, maar regoor die land, aan gesondheidswerkers, dokters spreekkamers, ouetehuise, kruidenierswinkels en apteke oorhandig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button