Wen twee aande by Olifants River Lodge
Jy kan die gelukkige wenner wees van twee aande se verblyf by Olifants River Lodge in hierdie week se Middelburg Observer kompetisie!

Om in te skryf, voltooi die kompetisie vorm wat gepubliseer word in hierdie week se uitgawe van die Observer, en lewer die inskrywing af by die redaksie kantoor.
’n Houer is beskikbaar by die ontvangs.
Net oorspronklike inskrywingsvorms mag gebruik word.
Onthou, hoe meer jy inskryf, hoe beter jou kans om te wen.
Die twee pryse is as volg:
Eerste prys – twee aande vir ses mense, ter waarde van R4 500, in een van hulle luukse selfsorg eenhede
Tweede prys – twee aande vir vier mense, ter waarde van R3 300, in een van hulle selfsorg eenhede
•Die sluitingsdatum vir inskrywings is volgende week Woensdag om 10:00.
•Olifants bied van hengel tot piekniek, speletjies, warmwater swembad en kuierkroeg.
